Bestanddele
· 1 blikkie sampioenroomsop
· 1 koppie water
· 55 g gerasperde kaas
· Knippie swart peper
· Worcestersous
Aanwysings
Roer die sop en water in ‘n kastrol totdat dit glad is. Voeg die oorblywende bestanddele by. Verhit en roer totdat die kaas gesmelt het. Voeg ‘n bietjie worcestersous by na smaak.
Pragtige Suid-Afrika
Hartbeespoort Dam |