Bestanddele
·
4 koppies gaar artappelblokkies
·
½ koppie gekapte groenrissie
·
2 eetlepels gekapte ui
·
⅓ koppie kookolie
·
1 teelepel sout
·
¼ teelepel peper
·
4 eiers
·
1 koppie kaasblokkies
Aanwysings
1.
Gebruik ‘n plat oondskottel en braai die
artappels, rissie en ui in warm olie.
2.
Geur met sout en peper.
3.
Maak 4 holtes in die mengsel en breek in elke
holte ‘n eier.
4.
Strooi die kaasblokkies oor en steek in die oond
net totdat die eier gestol en die kaas gesmelt is.
My mooi land
No comments:
Post a Comment