1.
Sny ‘n pynappel in die lengte deur.
2.
Skep die vleis uit.
3.
Maak ‘n vrugteslaai van pynappelballetjies
lemoenskyfies, druiwekorrels, appelblokkies en piesangskyfies.
4.
Doop die appelblokkies en piesangskyfies in
suurlemoensap om verkleuring te voorkom.
5.
Vul die halwe pynappels met die vrugteslaai en
gooi 1 eetlepel sjerrie oor elke bakkie slaai.
My Mooi Land
No comments:
Post a Comment