Bestanddele
·
1 pakkie Marie-beskuitjies
·
1 koppie botter
·
2 eetlepels suiker
·
2 eetlepes fyn kaneel
·
Sap van 1 suurlemoen
·
Sap van 1 lemoen
·
1 eier
·
1 blik gekondenseerde melk
Aanwysings
1.
Rol die beskuitjies fyn en voeg suiker en kaneel
by.
2.
Voeg die botter by en meng, druk in ‘n gesmeerde
tertbod vas.
3.
Klits gekondenseerde melk, eier geel en sappe
saam en vou die styfgeklopte eierwit in.
4.
Gooi die mengesel in die tertkors en bak in teen
200⁰
C vir 10 minute.
My mooi land
No comments:
Post a Comment