Bestanddele
· 1 kkoppie gevlokte tuna
· ¼ koppie selderyskyfies
· ¼ koppie appelblokkies
· ¼ koppie mayonnaise
· Sout en peper
· Knypie rooipeper
Aanwysings
1. Meng die vis, selderyskyfies, mayonnaise, sout , twee soorte peper en appelblokkies.
2. Om verkleuring te voorkom, gooi suurlemoensap oor onmiddelik nadat die appel gesny is.
3. Verkoel en bedien op vars slaaiblare.
Mooi Suid-Afrika
Naby Waterval Boven (Mpumalanga) |
No comments:
Post a Comment